USS Gerald R. Ford

USS Gerald R. Ford
supercarrier
Vaartuig klasGerald R. Ford-klas vliegdekskipWysig
Kort naamGerald R. FordWysig
Vernoem naGerald FordWysig
Motto teksIntegrity at the helmWysig
Belangrike gebeurteniskeel laying, ship launching, ship commissioningWysig
OperateurAmerikaanse VlootWysig
VervaardigerNewport News ShipbuildingWysig
Ligging van vervaardigingNewport NewsWysig
Aangedryf deurA1B reactorWysig
Openingsdatum9 November 2013Wysig
Amptelike webwerfhttps://www.airlant.usff.navy.mil/cvn78/Wysig
VlagstaatVerenigde StateWysig
Teken nommerCVN-78Wysig

USS Gerald R. Ford (CVN-78) is die leierskip van sy klas van die Amerikaanse Vloot se vliegdekskepe. Die skip is vernoem na die 38ste president van die Verenigde State van Amerika, Gerald Ford, wat tydens die Tweede Wêreldoorlog vlootgevegsdiens aan boord van die ligte vliegdekskip Monterey in die Stille Oseaan-teater meegemaak het. [1]

Gerald R. Ford en sy konstruksiespan, tydens konstruksie by Newport News
Die eiland van 555 metrieke ton word in plek geplaas op die skip se vliegdek tydens 'n seremonie by Newport News Shipbuilding in Januarie 2013
  1. "Navy Names New Aircraft Carrier USS Gerald R. Ford". U.S. Department of Defense. Office of the Assistant Secretary of Defense (Public Affairs). 16 Januarie 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Februarie 2007.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy